Potgooi: Trump gaan ons nie help, maar paraatheid wel

Dan Roodt en Gustav Venter bespreek laasgenoemde se onlangse rubriek waarin Gustav meen dat Afrikaners onrealistiese verwagtinge koester oor die soort hulp wat hulle van pres. Donald Trump kan verwag. Hy sê ons moet eerder fokus op selfbeskerming en almal … Lees verder

Bultfontein-plaasaanval: Vyf aanvallers borgtog geweier

Vyf swart verdagtes wat in hegtenis geneem is na ‘n plaasaanval by ‘n Bultfontein is borgtog geweier in die plaaslike landdroshof.

Die Vrystaat se polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, sê die mans is in hegtenis geneem in Phahameng kort ná ‘n aanval … Lees verder

Buitelandse wapeneienaars voorgetrek deur Vuurwapenwet

Die Nasionale Burgerlike Alliansie het die regering gevra om artikel 21 van die Wet op Vuurwapenbeheer van 2000 te wysig, het RSG berig.

Dit volg na berigte dat dit ingevolge die wet slegs sewe dae neem vir buitelanders om ‘n … Lees verder

Plaasaanvallers gefnuik

Vyf verdagtes van Potchefstroom in Noordwes sal vandag in die plaaslike landdroshof verskyn nadat hulle ‘n plaashuis by Viljoenskroon in die Vrystaat wou aanval.

Die boosdoeners is egter in hul spore gestuit.

Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Thabo Litabe, sê die … Lees verder

Vier met wapens, handgranate vas

Vier mense is in hegtenis geneem nadat vuurwapens by hulle op ʼn kleinhoewe in Bronkhorstspruit, oos van Pretoria gekry is.

Johannes Jafta, woordvoerder van die polisie, het aan die SABC gesê die polisie het op ‘n wenk gereageer toe bure … Lees verder

Rowers blaas OTM in Midrand op

OTM-bomtoneel
OTM-bomtoneel

Rowers het ‘n OTM in Midrand opgeblaas en is vort met ‘n onbekende hoeveelheid geld, het die Johannesburgse polisie Donderdag gesê.

Kaptein Kym Cloete het verklaar dat drie gewapende mans werkers by ‘n vulstasie in Noordwyk omstreeks 2:20 vm … Lees verder

Vuurwapens, mortiere raak by Weermag weg

Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, me. Lindiwe Sisulu, het skriftelik bevestig dat 183 vuurwapens, 5 mortiere en ses vuurpyllanseerders in die weermag gesteel en verlore geraak het sedert 2007. Dit volg in antwoord op ‘n vraag van Pieter … Lees verder

Zuma prys Malema

President Jacob Zuma het Julius Malema as ‘n goeie leier geprys wat waardig is “om die ANC se erf”, het The Star Maandag berig.

Malema is ‘n “leier in wording” het Zuma in Limpopo gesê.

“Party van ons is nie … Lees verder

125 000 vuurwapens vir vernietiging ingehandig

“Dit is duidelik dat, volgens die syfers wat die minister verskaf het, die vuurwapenregistrasieproses in terme van die nuwe wet ernstige probleme ondervind. Uit vorige antwoorde van die minister was daar tot Februarie vanjaar 881 136 aansoeke vir herlisensiëring van

Lees verder

“Dit is duidelik dat, volgens die syfers wat die minister verskaf het, die vuurwapenregistrasieproses in terme van die nuwe wet ernstige probleme ondervind. Uit vorige antwoorde van die minister was daar tot Februarie vanjaar 881 136 aansoeke vir herlisensiëring van

Lees verder

Man gearresteer n? bomgrappie

Die man wat in Port Elizabeth was vir sake, Lees verder

Die man wat in Port Elizabeth was vir sake, Lees verder