Aangeklaagde se sjarme sorg vir groot vermaak

André Brand wat aangekla word vir die onwettige besit van ‘n vuurwapen nadat hy vroeg vanjaar skote op sy buurman se aanvallers geskiet het, het vir ‘n paar komiese oomblikke tydens sy hofverskyning in Nelspruit (Mbombela) verlede week gesorg.

Sy … Lees verder

EFF ontken aanranding, vuurwapen by Malema

Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het nie ʼn veiligheidswag aangerand of ʼn vuurwapen op hom gerig nie, het die party Maandag gesê.

Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, het gesê die openbare mening het Malema egter reeds … Lees verder

Padvalke onder brug aangeval, geskiet

highwayDrie lede van die Gautengse verkeerspolisie se hoëspoed-eenheid is oor die naweek naby die Randfontein-afrit op die N1-suid aangeval, het Beeld berig.

Hulle was besig om die N1 te patrolleer vir spoedvrate en het na bewering net ná 04:00 onder

Lees verder

Motoris skiet kaper dood in Natal

‘n Bantoeman is in Kwazulu-Natal doodgeskiet terwyl hy gepoog het om ‘n kaping op ‘n motoris in Montrose, Pietermaritzburg, uit te voer, sê die polisie.

“Die polisie het ‘n berig ontvang van skietery buite ‘n woning in Nedenweg in Montrose … Lees verder