Swaar gewapende vulstasie-rowers gesoek

Die polisie op Parys soek na vyf swart swaar gewapende verdagtes wat vermoedelik hierdie week by twee vulstasies op die N1-snelweg buite die dorp toegeslaan het.

Polisiewoordvoerder Sinah Mpakane sê twee van die mans, altwee met vuurwapens, het vermoedelik Vrydag … Lees verder

Plakkeroproer in Johannesburg steeds gespanne

Die rewolusionêre teoloog Beyers Naudé, se nalatenskap is lewendig noord van Johannesburg waar swart oproeriges Woensdag op ‘n plundertog gegaan het.

Die situasie is steeds gespanne in Zandspruit, nadat plakkers gewelddadig geraak het oënskynlik oor Eskom se verwydering van onwettige … Lees verder

Swart aanvallers sak op ‘n groep wit tieners toe

‘n Video van ‘n groot groep swartes wat ‘n paar wit tieners, vermoedelik van Vryheid, buite ‘n vulstasie in Pongola aanval maak opslae.

Die voorval het omstreeks 03:30 verlede Sondag plaasgevind en is verfilm deur ‘n getuie wat gevra het … Lees verder