Carter wou Mbeki slaan oor hy Vigs-medisyne weerhou

Die voormalige Amerikaanse president Jimmy Carter het oudpres. Thabo Mbeki byna met die vuis toegetakel oor MIV/vigs-behandeling in Suid-Afrika, het die Sunday Times berig.

“Die eerste keer toe ek Kaapstad toe gekom het, het ek byna in ‘n vuisgeveg met … Lees verder