Rusland bekragtig wet teen vloek

’n Russiese wet wat vloekwoorde in rolprente, teaterstukke, die media en kunste verbied, is Dinsdag bekragtig.

Die wet is deel van veldtog deur die Kremlin om tradisionele waardes te herstel en vuil taal te bekamp.

Die wetgewing, wat in Mei … Lees verder

Vuil taal, bloedskande en armblankes

Triomf is die storie van 'n gesin armblankes, die Benades, van die woonbuurt Triomf, die voormalige Sophiatown. Dit speel kort voor die 1994-verkiesings in Suid-Afrika af. Die Benades is uit en uit ploerte, en skokkende gebeure vind in die huishouding … Lees verder