UV loods Internet-wiskunde en -wetenskap vir swart skole

blackclassDie Vrystaatse Onderwysdepartement in samewerking met die Vrystaatse Universiteit sê hulle is vasbeslote om die gehalte van die onderwys in die provinsie te verbeter.

Hulle het die Internet Uitsaaiprojek in Bloemfontein bekendgestel ingevolge waarvan verskeie vakke soos Wiskunde en Wetenskap … Lees verder

Vrystaatse universiteit verander leuse en wapen

Die Vryheidsfront Plus-jeug in die Vrystaat het vandag by monde van sy jeugleier, Jan van Niekerk, met skok gereageer oor die Universiteit van die Vrystaat-bestuur se beoogde verandering van die Universiteit se wapen en leuse as deel van hul nuwe … Lees verder