Andrew Harding, ‘n Brit, is sedert 1991 ‘n joernalis. Hy het eerstehandse kennis van baie lande, insluitende talle Afrika-lande. In 2009 het hy die BBC News se Afrika-korrespondent geword. Harding woon in Johannesburg. In 2018 is die volgende boek van … Lees verder
Etiket: Vrystaat
Polisiestasie aangeval
Die polisie in die Vrystaat ondersoek die moord op twee polisielede wat Donderdag in die Koffiefontein-polisiestasie doodgeskiet is.
Konstabels Obert Mekoa en Mzonani Majo is albei in die kop geskiet terwyl hulle aan diens was in die Koffiefontein Gemeenskapsdienssentrum. Hul … Lees verder
Leon Wessels betaal sy soustreinkaartjie met wit UV-studente se toekoms
Die voorval by die Universiteit van die Vrystaat se Reitz-koshuis in 2008 wat internasionale nuus gemaak het weens ‘n samespanning om Afrikaners swart te smeer, is weer deur Leon Wessels opgehaal as sou dit een of ander brandende kwessie bly.… Lees verder
Swart inwoners maak amok in Qwa Qwa oor water
Brandende bande en klipgooiery in die strate is hoe die inwoners van Tseseng (Wyk 20) in Phuthaditjhaba verkies om te wys dat die plaaslike munisipaliteit hulle moet voorsien van water.
Volgens polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, het 30 inwoners van wyk 20 … Lees verder
Arlington-plaasaanval: Vyf voor
Vyf swartes wat verlede week in hegtenis geneem is in verband met die plaasaanval op ‘n vrou naby Arlington sal weer in die hof vandag verskyn.
‘n Polisiewoordvoerder, Zweli Mohobeleli sê neefs Tseko Radebe (30), Ramonyaduwa Radebe (37), Mokwanyane Radebe … Lees verder
Wêreldrekord vir springhaas-jag by veiling
Drie buffel-jagpakette ter waarde van R130 000 elk is tydens die eerste Philippolis-wildsveiling van die jaar verkoop. Ander jagpakkette het tussen R25 000 en R35 000 behaal. En dan was daar ook die springhaas-jagpakket.
‘n Tong-in-die-kies wêreldrekord is tydens hierdie … Lees verder
Twee bruin plaasaanvallers voor in Luckhoff
Twee vermeende bruin plaasaanvallers is terug in die Luckhoff-landdroshof. Hulle sal na verwagting vandag verskyn in verband met die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas naby die dorp, in die Vrystaat.
David Kanon, 41, en Shadrack Diffel, 35, … Lees verder
Egpaar oorleef wrede Marquard-aanval
‘n Egpaar van Marquard in die Vrystaat wat wreed in hul huis aangeval is die naweek, sterk aan in ‘n Bloemfonteinse hospitaal.
Ilse Botha sê dit gaan onder die omstandighede goed met haar ouers, Lourie en Celia van der Merwe, … Lees verder
Die ANC loer onder ‘n klip uit oor Trompsburg se wit olifant
Die datum vir die amptelike opening van die multimiljoenrandse hospitaal in Trompsburg, wat al vir drie jaar stof vergaar, is steeds nie bekend nie.
Daar is vroeër verwag dat die datum bekend gemaak sou word ná ‘n vergadering van provinsiale … Lees verder
Sewe swart verdagtes vas vir steekmoord
Sewe swart verdagtes, tussen die ouderdomme van 17 en 29 jaar, sal na verwagting môre in die Bloemfonteinse Landdroshof verskyn ná die wrede moord op ‘n 45-jarige man vandeesweek.
Polisiewoordvoerder, Sinah Mpakane, sê die vrou van die vemoorde Whittey Jameson … Lees verder
Onderwyser vas wat dwelms smous
Drie swartes, waaronder ‘n onderwyser van Tweespruit in die Vrystaat, sal Maandag na verwagting aansoek doen om borgtog nadat hulle aangekeer is vir dwelmhandel.
Polisiewoordvoerder, Martin Xuma, sê Daniel Molelle, ‘n plaaslike hoërskoolonderwyser, en sy twee makkers, Mojalefa Mosia en … Lees verder
Dapper boer weer Wepener-plaasaanval af
Die polisie in die Vrystaat soek steeds na ‘n vermeende aanvaller in verband met ‘n aanval op ‘n plaas buite Wepener vandeesweek.
Polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana, sê twee swartes het Woensdag omstreeks 09:00 op die 74-jarige Karel Hoffman, wat buite op … Lees verder
Plaasaanvaller slaan boervrou in gesig met bottel
Die vermeende swart plaasaanvaller van ‘n bejaarde boervrou van ‘n plaas by Ladybrand sal na verwagting vandag in die landdroshof op die dorp verskyn.
‘n Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Phumelelo Dhlamini, sê die 65-jarige Hazel Meiyer is aangerand en het … Lees verder
HOP-huise in die Vrystaat word verkwansel
‘n Swart huiseienaar beskou klaarblyklik die geskenk van ‘n HOP-huis as ‘n bate om te verkwansel. ‘n Skokkende aantal van dié regeringshuise word verkoop.
Dit is in die parlement onthul dat al hoe meer HOP-huisbegunstigdes in die Vrystaat hulle huise … Lees verder