Die staat het gister teen regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen se uitspraak dat Janusz Walus vrygelaat moet word, geappelleer. Volgens die grondwet- en regskenner professor Marinus Wiechers verteenwoordig dit egter ‘n desperate poging van die staat om sy vrylating te … Lees verder
Etiket: vrylating
ANC ruk op na Grondwethof teen Walus-vrylating
Die ANC aan die Oosrand sal Maandag in groot getalle opruk na die Grondwethof teen Janusz Walus se vrylating op parool.
Hulle, sowel as die SAKP, ANC en EFF is heftig gekant teen die beslissing om Walus vry te laat. … Lees verder
Oscar bly sit
Die minister van justisie het aangekondig dat Oscar Pistorius nie Vrydag op parool vrygelaat gaan word, soos verwag is nie.
Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, het die besluit om Oscar Pistorius onder korrektiewe toesig te plaas, … Lees verder
Meer as 100 mense by betoging vir Clive Derby-Lewis se vrylating
Dié berigte het op Maroelamedia en Sapa verskyn oor die betoging om Clive Derby-Lewis vry te laat.
Clive Derby-Lewis, een van die mans wat skuldig bevind is aan SAKP-leier Chris Hani se moord, moet vrygelaat word, het Front Nasionaal … Lees verder
Clive Derby-Lewis een van min sonder sweem van verraad
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Met die aksie wat Front Nasionaal tans rondom die vrylating van mnr. Clive Derby-Lewis voer, het ek ook onlangs met mev. Derby-Lewis gesprek gevoer. Sy het … Lees verder