DA se hoë prestasiepunt aan Lesufi wys dié party se minagting vir Afrikaans

Hoe harder Panyaza Lesufi teen Afrikaans veg, hoe hoër is die prestasiepunt wat die DA aan dié omstrede Gautengse LUR vir onderwys en kampvegter téén Afrikaans toeken.

Solly Msimanga, die DA se premierskandidaat vir Gauteng, gee aan Lesufi byna ʼn … Lees verder

Brief: Ons is slagoffers van volksmoord

Die treurige eskalerende epidemie van plaasmoorde wat ek êrens in ‘n brief aan iemand beskryf as ‘n onverklaarde oorlog teen my bloedgenote is ‘n toestand wat ek reken nie langer met betoë en woorde omgekeer kan word nie.

Ek vrees … Lees verder

VF Plus kry 2% in Pretoria, hoop op koalisie met DA

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Sakkie du Plooy, hoop om in ‘n koalisie met die DA in Pretoria te dien. Gisteraand teen tienuur was die DA en ANC min of meer gelykop met 42% elk van die stemme in … Lees verder

Albert Brenner: Die Vryheidsfront Plus Moses

Tydens die onlangse SONA16-debat in die parlament het Corné Mulder, die hoofsweep van die VF+, opgestaan en gevra dat die Stoel hom moet “erken”. Laasgenoemde het hom toe kort en aandagtig aangekyk, gefrons… en gevra wie hy is.

En dít, … Lees verder

Afrikanerpartye verder gemarginaliseer in verkiesing

afrikanerleadersMet 27% van die stemme wat getel is, kon geen Afrikaanse party in die verkiesing hond haaraf maak nie. Front Nasionaal het tot dusver slegs 1 142 stemme kon verwerf met ‘n platform ten gunste van kulturele selfbeskikking, behoud van … Lees verder

DA nou ‘party van benadeling’: Niekie van den Berg

Niekie van den BergNiekie van den Berg, die eertydse radio-omroeper wat tot onlangs as DA-parlementslid gedien het, het vanoggend tydens ‘n TV-onderhoud op KykNET die DA as “die party van benadeling” bestempel. Van den Berg het intussen na die Vryheidsfront Plus oorgeloop.

Op

Lees verder

Om te stem of nie te stem nie?

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandat ons nuwe politieke party Front Nasionaal gestig is, word ons geweldig aangeval, veral van regs en verregs. Die Vryheidsfront Plus, asook allerlei groeperinge met die … Lees verder

Vryheidsfront Plus geweeg en te lig bevind

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Die afgelope week by ’n inligtingsessie van die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Kempton Park loop ek een van die leiers van die Daggaparty raak.

Nee, dis nou … Lees verder

Vryheidsfront nou totáál Nasionale Party

newnationalparty_websitedeur Hannes Engelbrecht

Ondersteuners van die VF+ wat gereeld selfbeskikking voorhou as die party se beleid wanneer vrae deur Front Nasionaal gevra word, het waarskynlik vanoggend in hulle koffie gestik toe hul leier se artikel in Rapport gelees is.

Dr … Lees verder

Vryheidsfront Plus verwerp Europese ‘regse partye’

Mnr. André Fourie, die woordvoerder vir buitelandse sake van die Vryheidsfront Plus, het by herhaling al gesê dat sy party die nuwe Europese regse partye soos die PVV in Nederland of die Front National in Frankryk verwerp en eerder met … Lees verder

Het die Vryheidsfront nóg 20 jaar nodig om Afrikanerselfbeskikking te bereik?

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek wou eintlik vandag so ‘n bestekopname gedoen het van waar die Afrikanerbeweging tans staan. Oor die afgelope dertien tot veertien jaar het ons geskryf, betoog, … Lees verder

Wat het Jaco Mulder op Daspoort gesê?

“Ek gun dit nie vir Steve Hofmeyr om in die politiek te wees nie.” Só het mnr. Jaco Mulder, Gautengse leier van die Vryheidsfront Plus op Saterdag 26 Oktober 2013 in die AGS-kerk op Daspoort, Pretoria gesê.

In kommentaar wat … Lees verder

Vryheidsfront Plus hou nie van Steve Hofmeyr

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Die Vryheidsfront Plus sorg nie eintlik vir vuurwerke by die stembus nie, want tydens die afgelope munisipale verkiesing het die party se steun van 0,83% tot … Lees verder

VF Plus sal bewyse oor SEB-verarming aan regering voorlê

Die ANC-regering se verstommende uitsprake dat Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) nie ‘n enkele wit mens in Suid-Afrika verarm het nie, kan nie langer geduld word nie en die Vryheidsfront Plus het met ‘n aksie begin om bewyse hieroor in te … Lees verder