Frexit of Nexit, welke landen volgen het Britse voorbeeld?

Verschillende leiders van rechtse partijen hebben in andere landen ook opgeroepen tot een referendum in eigen land.

Onder meer Marine Le Pen en Geert Wilders vinden dat hun volk moeten kunnen kiezen over het lidmaatschap van de Europese Unie.

Nu … Lees verder

Vryheid in skok na meer as dosyn aanvallers boere doodskiet

Die gemeenskap van Vryheid is in skok na die jongste plaasaanval waarin twee wit boere in koele bloede doodgeskiet is deur ‘n groep van 15 swart aanvallers gewapen met AK47’s.

Landelike onveiligheid het drasties toegeneem met die ANC wat weier … Lees verder

Sieklike Nederlandse skoolhandboek wys SA is ‘vry’

Asof dit was nie heeltemal erg genoeg is om volwassenes te breinspoel nie, moet Nederlandse kinders ‘n baie vreemde kaart van die wêreld op skool leer.

Dié kaart is glo om tieners te help verstaan ​​watter lande “goed” en “sleg” … Lees verder

Wat is die liberalisme? Met ’n kort verwysing na Steve Hofmeyr

danie_goosen

deur Danie Goosen

Daar word dikwels gesê dat die liberalisme een van die grootste ideologiese gevare vir Afrikaners inhou. Maar wat word hiermee bedoel?

Nou, alvorens misverstand alles beduiwel, wil ek dit hier reg aan die begin so duidelik as … Lees verder

Sewe vas vir veediefstal

veediefstalDie polisie in KwaZulu-Natal het minstens sewe verdagtes in hegtenis geneem wat in besit betrap is van vee wat vermoedelik op Vryheid in die noorde van die provinsie gesteel is.

Die verdagtes is tydens ‘n polisie-padblokkade aangekeer. ‘n Polisiewoordvoerder, Thulani … Lees verder

Boer in Vryheid doodgeskiet

plaasmoorde2’n Boer is op sy plaas in Vryheid in KwaZulu-Natal doodgeskiet, het die polisie Woensdag gesê.

Die 78-jarige Willem Weites is Maandagoggend op sy plaas doodgeskiet, het kapt. Thulani Zwane, polisiewoordvoerder, gesê.

“Hy was besig om ’n waterpomp reg te … Lees verder

Die Vryheidsideaal van die Afrikaner lê nie in ‘n Teokratiese Model nie

Dit lê in inklusiewe diversiteit, en dit is met groot kommer dat ek die besluite van die Volksvergadering lees soos uitgelig deur Antón Barnard. As die denkrigting in sekere Afrikanergroepe in die rigting van ‘n teokrasie lê, en in die … Lees verder

So van hoenders gepraat

Die onlangse rubriek deur dr. Dan Roodt, Wanneer gaan die Afrikaner koers kry? het betrekking. Daarin haal hy vir M.T. Steyn aan wat gesê het: “Om Afrikaners te lei, is soos om ‘n klomp hoenders aan te jaag!”

Die kultuurpolitieke beweging … Lees verder

Orania vat die spoor

Daar is min plattelandse dorpies in die wêreld wat kan spog met al die aandag wat ons eie Orania geniet. Vir byna twintig jaar besoek joernaliste, politici, akademici en talle ander nuuskierige agies van heinde en ver hierdie bedrywige dorpie … Lees verder

Boek of samevatting oor vryheidsgesprek?

Die vryheidsgesprek op Praag en ander forums (fora?) het die afgelope weke tot ‘n hoogtepunt gekom. Ek weet dis nie die einde van die pad nie, en ons sal mekaar nog baie moet skaaf en rigting gee.

Maar ek merk … Lees verder

Afrikaners en vryheid

‘n Gesprek oor die toekoms, gelewer by die Diamantvleilandgoed, 15 Januarie 2010

Danie GoosenHieronder word aan die hand van enkele argumente oor die toekoms van ons as Afrikaners nagedink. Alhoewel ons as Afrikaners oor meer as net argumente beskik, moet ons … Lees verder