As ons die media dophou van die afgelope paar dae, sien ons dat dit nie net Tim du Plessis is met sy skimprede oor die vermoorde Amerikaanse oorlogsveteraan Ashli Babbitt in die Capitolgebou in Washington nie. Ek ontdek toevallig hierdie … Lees verder
Etiket: Vrye Weekblad
Leon Lemmer: Jacques Pauw oor Suid-Afrika as ‘n ‘gangster’-staat
In sy boek, The president’s keepers: Those keeping Zuma in power and out of prison (Cape Town: Tafelberg, 2017, 423p; Amazon Kindle $17,66) beskryf Jacques Pauw Suid-Afrika as “Zuma’s gangster state – the state within the state” (Kindle 3741). Suid-Afrika … Lees verder
Steve Hofmeyr, Dan Roodt en Sunette is die nuwe Voëlvry-beweging
‘n Paar dekades terug verkrag Dan Roodt die volkslied en lees gedigte voor met ‘n oshart teen sy bors, Koos Kombuis, met of sonder drugs, sing van AWB tiete en huisies by die see, Johannes Kerkorrel bedel harte vir Hillbrow … Lees verder
‘n Paar dekades terug verkrag Dan Roodt die volkslied en lees gedigte voor met ‘n oshart teen sy bors, Koos Kombuis, met of sonder drugs, sing van AWB tiete en huisies by die see, Johannes Kerkorrel bedel harte vir Hillbrow … Lees verder
Vertel ons wie jou Vrye Weekblad gefinansier het, Max
Beste Max,
Gister op die Praagwebwerf het ons ‘n ope brief aan jou van so om en by 2500 woorde gepubliseer wat deur Robbie Jubber, ‘n oudveiligheidspolisieman, geskryf is, in kommentaar op jou boek “Dwars”.
Daarin vra hy onder andere … Lees verder
‘n Ope brief aan Max du Preez
Aangesien jou nuwe boek Dwars eersdaags weer al jou aanhangers gaande gaan hê oor jou briljante joernalistiek, sal ek graag die volgende onder jou aandag wil bring. Ek is van die ou soort wat nog glo aan die audi alterem … Lees verder