Die vlieg in die vrugtebedryf se salf

Suid-Afrika is die tuiste van verskeie vrugtevliegspesies, waarvan drie van ekonomiese belang is as gevolg van hul vermoë om vrugteproduksie te ontwrig en uitvoerbeperkings te veroorsaak. Die drie spesies wat as ontwrigtend beskou word vir vrugteproduksie, is die Mediterreense vrugtevlieg … Lees verder

Indringer-vrugtevliegplaag is terug

Die uitheemse indringer-vrugtevlieg het weer sy kop uitgesteek. Die Bactocera invadens het sy oorsprong in Sri Lanka.

Die plaag kom in ten minste vyf provinsies voor waaronder Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Kwa Zulu-Natal en die Noord-Kaap.

Die Departement van Landbou, Bosbou … Lees verder