Indien daar nog twyfel was oor die sinisme, valse vroomheid en korrupsie van Westerse demokrasieë, dan het die verkiesing van die VN se Kommissie vir Vroueregte in April 2017 dit tot walging toe bewys. Sewe-en-veertig van die 54 lede van … Lees verder
Etiket: vroueregte
Bedekte gesigte in Nederlandse parlement
In Nederland, begin 2016 meer lyk soos 1968 omgekeer eerder as 1933, soos die postmoderne wêreldbeskouing in die versapper beland.
Vir diegene wat nog nie hierdie metafore verstaan nie: Dit is wanneer ‘n land se kernwaardes van vryheid en demokrasie … Lees verder
Hillary is nie eerste vroulike Amerikaanse presidentskandidaat nie
Hillary Clinton se aanspraak dat sy die eerste vrouekandidaat vir president sal wees, is nie waar nie.
Amper ‘n eeu en ’n half voordat Clinton die Demokratiese Party se presidentskandidaat geword het, het Victoria Woodhull (foto), ’n aktivis van Ohio, … Lees verder
Frankryk waaksaam na Moslemdreigement
In Frankryk heers "baie groot waaksaamheid" teen aksies en verklarings uit Noord-Afrika, het die Franse minister van buitelandse sake se woordvoerder Eric Chevallier tydens 'n inligtingsessie vir die media gesê.
"Franse owerhede het hulle beslistheid om terreur te beveg herbevestig,"
… Lees verderIn Frankryk heers "baie groot waaksaamheid" teen aksies en verklarings uit Noord-Afrika, het die Franse minister van buitelandse sake se woordvoerder Eric Chevallier tydens 'n inligtingsessie vir die media gesê.
"Franse owerhede het hulle beslistheid om terreur te beveg herbevestig,"
… Lees verder