Katie Hopkins (gebore in 1975) is ‘n omstrede Britse mediapersoonlikheid wat vanweë haar uitlatings oor die radio en televisie, asook in haar rubrieke in koerante, in talle dispute en hofsake betrokke geraak het. Myns insiens is sy in sommige opsigte … Lees verder
Etiket: vroue
Karel Combrinck: Weste voer VN ‘n woestynpil
Indien daar nog twyfel was oor die sinisme, valse vroomheid en korrupsie van Westerse demokrasieë, dan het die verkiesing van die VN se Kommissie vir Vroueregte in April 2017 dit tot walging toe bewys. Sewe-en-veertig van die 54 lede van … Lees verder
Taiwan kry eerste vrouepresident
Taiwan se eerste vrouepresident, Tsai Ing-wen, geniet ’n breë mandaat ná haar oortuigende oorwinning in die pas afgelope verkiesings, het AP berig.
Haar pro-onafhanklikheidsparty het ‘n nuwe wetgewende meerderheid behaal, maar om die eiland se delikate betrekkinge met China te … Lees verder
Twee vroue voltooi Amerikaanse spesmagkursus
Twee vroue het “militêre geskiedenis” gemaak toe hulle die eerste vroulike soldate geword het wat die Amerikaanse weermag se moordende Ranger-kursus voltooi het, het die weermag gesê.
Ongeveer 12 persent van die Amerikaanse mag wat in Irak en Afganistan ontplooi … Lees verder
SA vroue leef langer as mans
Suid-Afrikaanse vroue leef ongeveer sewe jaar langer as mans.
Dit is volgens dokter Jacques Snyman, ‘n kliniese raadgewer van Resolution Health.
Snyman sê daar is verskeie redes hoekom vroue geneig is om langer te leef as mans.
Snyman sê dat … Lees verder
Die slagofferskap van gays, vroue en swartes
deur Leon Lemmer
Daar is minstens drie groepe in die samelewing wat deesdae met erg oordrewe simpatie in die Westerse samelewing behandel word: gays, vroue en swartes. Dit word gedoen op grond van beweerde vorige benadeling. Ek gaan nie pleit … Lees verder
Swartman het 34 minderjariges en 2 vroue verkrag
‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy 34 minderjariges en twee vroue verkrag het, sal vandag in die Johannesburgse Hoëhof met sitting in die Palm Ridge-landdroshof verskyn.
Die 42-jarige man sal waarskynlik op 122 aanklagte teen hom pleit, het … Lees verder