Menslike dele in vrieskas gevind

‘n Swart man (27) van Kuruman verskyn na verwagting vandag in die landdroshof op Mothibistad nadat menslike organe na bewering in sy vrieskas gevind is.

Ernest Mabilo doen vandag aansoek om borgtog.

Volgens Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Mohale Ramatseba, is ‘n hart … Lees verder

Pasiënte kry vrot vleis

vrotvleisDie Mpumalanga Departement van Gesondheid sê hulle sal ondersoek instel nadat die Embhuleni-hospitaal, naby Badplaas, glo die afgelope week vrot vleis aan pasiënte bedien het.

Daar word beweer dat die yskas waarin vleis gehou word, verlede week gebreek het.

Die … Lees verder