Suid-Kaap: Voëls toets negatief vir voëlgriep

Talle dooie voëls in die Suid-Kaap is negatief vir voëlgriep getoets, het RSG berig.

Die staatsveearts is ontbied nadat dooie trekvoëls in die Wildernis-gebied ontdek is.

‘n Woordvoerder van SanParke, Nandi Mgwadlamba sê daar is geen teken van voëlgriep of … Lees verder