Spanning tussen Koreas ontlont

Noord- en Suid-Korea het vandeesweek ooreengekom om die onlangse spanning op die Koreaanse skier­eiland te ontlont ná insidente by die grens.

Albei lande se weermagte was op ’n gereedheidsgrondslag geplaas nadat verlede Donderdag se oor-en-weer skietery.

Die krisis het Donderdag … Lees verder

DRK-vredesverdrag onderteken

Die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en die oorwonne M23-rebelle gaan Maandag ’n vredesverdrag onderteken.

Die rebelle – een van talle gewapende groepe in die mineraalryke, maar verarmde ooste van die land – is met behulp van ’n spesiale … Lees verder