Namaquafees van die baan tensy organiseerder opdaag

Vanjaar se Namaquafees sal nie plaasvind nie, tensy iemand inspring en die geleentheid organiseer.

Die hopelose munisipaliteit het die naweek nog ‘n verklaring uitgereik waarin hy erken dat hy nie self die feesreëlings kan behartig nie. “Die raad se betrokkenheid … Lees verder

Bruin stadsbeplanner sink Namaquafees om Steve weg te hou

Die jaarlikse Namaquafees in Vredendal wat einde Oktober plaasvind en jaarliks tot 8.000 mense lok, is afgestel nadat die ANC/DA-stadsraad Steve Hofmeyr se optrede afgekeur het.

Volgens ‘n analfabetiese skrywe van die Matzikama-munisipaliteit is Hofmeyr se “rasisme” [sic] glo die … Lees verder

2 tussenverkiesings vind in Wes-Kaap plaas

Die (Engels-eentalige) embleem van die OVK

RSG berig dat daar vandag twee tussenverkiesings in die Wes-Kaap plaasvind, een in Kaapstad en die ander een in die Matzikamamunisipaliteit op Vredendal. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê stembusse sal oop wees van sewe-uur die oggend tot nege-uur die aand. Die … Lees verder