Vrede in Midde-Ooste kry nuwe asem

President Barack Obama gaan volgens die Britse Guardian 'n aankondiging doen oor die vredesonderhandelinge wat tot stilstand gekom het tussen Israel en die Palestyne. Volgens 'n nuwe ooreenkoms het Israel blykbaar ingestem om die uitbou van Joodse nedersettings te staak

Lees verder