Dan Roodt: Vrae aan Johann Rupert oor Afrikaans en ‘Voortrekkerwaardes’, ‘n ope brief

Geagte doktor Johann Rupert,

Uit onlangse mediaberigte blyk dit dat u u negatief oor Afrikaans en die huidige taalstryd sou uitgelaat het. Blykbaar het u gesê: ““Ek is jammer om dit vir julle te sê, maar ons het groter probleme … Lees verder

Louis Trichardt: Hoes en betaal is die wet van Transvaal

Die voorsitter van die Louis Trichardt-voorsittersvereniging (VV), André Naudé het die skikking verwelkom om die dorp se naam in ere te herstel.

Hy sê inwoners sal nou daarop fokus om die erfenis van die dorp te bewaar.

Volgens die skikking … Lees verder

Geloftedag vir Afrikaners ’n dag van ootmoediging en uitredding

marthinus_van_bartdeur Marthinus van Bart

Die onthulling ’n eeu gelede van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein word op Geloftedag, eerskomende Maandag, 16 Desember, luisterryk herdenk.

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) neem prominent aan die verrigtinge deel. Dr. Danie Langner, … Lees verder

Die moord op Piet Retief

Piet Retief se doodDis onduidelik waarom presies Piet Retief se geselskap op 6 Februarie 1838 weer na Dingane is. Toe die trekkers gereed staan om te vertrek, kom ‘n boodskapper van Dingane by Retief met die versoek dat die trekkers nog eenmaal na … Lees verder

‘n Patriargale lewenswyse

Die gevestigde boer het soos ‘n outydse edelman sy groot huishouding ingerig en geregeer. Lichtenstein gee ‘n beskrywing van die lewe op die plaas van Jakob Laubscher nie ver van Saldanhabaai. Die woonhuis, stalle, skure en werkkamers was goed ingerig. … Lees verder