Voortekkermonument spog met nuutste tegnologie

vmwaensBesoekers aan die Voortrekkermonument kan nou met die behulp van hulle slimfone die monument verken.

As paghouer van geskiedenis is die Voortrekkermonument byderwets die eerste monument in die land wat met slimfoontegnologie die belang van die Monument en ’n verduideliking … Lees verder

Voormalige RAU: slegs 2 uit 31 raadslede nog Afrikaners

Die RAU is in die vroeë sewentigerjare opgerig om in die vraag na tersiêre onderrig in Afrikaans aan die Rand te voorsien. Geldinsamelingsveldtogte is regoor die land, maar veral in Johannesburg, asook die Oos- en Wesrand deur Afrikaners gehou om Lees verder