Dooieboommedia ignoreer grumoorde, maar preek oor ras

Soos met talle swart gru-moorde, toon die dooieboommedia weer ‘n duidelike gebrek aan belangstelling in die jongste voorval in die Noord-Kaap.

Maar in weerwil daarvan, sien Media24 steeds kans om onsinnige sedeprekies oor ras en rassisme te plaas, soos die … Lees verder

Hyundai se beste!

deur André Olivier

Hyundai is ‘n Suid-Koreaanse vervaardiger van motors sedert die 1960s. Tans is dit deel van die Hyundai Kia Automotive Group; die maatskappy het oor die afgelope paar dekades bestendige groei getoon, met groot sukses in die Europese … Lees verder