Virtuele volksvergadering op 1 Mei 2015

Vanweë die toenemende onveiligheid en geweld, regeringsvyandigheid, aanslag op Afrikaanse skole, xenofobie, demografiese marginalisering, werkloosheid, armoede en ander probleme waarmee Afrikaners te kampe het, hou PRAAG op 1 Mei heel dag lank ‘n virtuele volksvergadering waaraan elkeen vrylik kan deelneem. … Lees verder

Teokrate se foefie

Gewone Christene – dus feitlik alle lidmate van die Afrikaanse kerke – is nie welkom in die teokratiese volkstaat wat die sogenaamde Volksvergadering van die Geloftevolk gaan stig nie.  Slegs beskouings wat die eer van JHWH (soos deur die teokrasiekomitee … Lees verder