Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus

Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak … Lees verder

Brief: Ons volkstaat se naam is Suid-Afrika

Daar is drie henne op die werf. Twee lê al eiers. Daar is geen haan, dus lê hul onbevrugte eiers.

Een is broeis. Ek kry haar weer vanoggend op die plek waar hulle eiers lê en ek verwilder haar waar … Lees verder

Gustav Venter: Dan Roodt — Sestig!

As ek vir jou sê dat Dan Roodt op 26 Mei 1957 gebore is – en hy is – en jy tel op wat opgetel moet word en trek af wat afgetrek moet word, sal jy by een uitslag uitkom: … Lees verder

Leon Lemmer: Samuel Francis oor ‘n tuisland vir blankes

My vorige rubriek (Praag 18 September) handel oor Samuel Francis (1947-2005) se boek, Essential writings on race (New Century Foundation, 2007, 119p; Amazon Kindle $5,64). Ek het egter sy omvattende derde hoofstuk oor die kwessie van ‘n tuisland … Lees verder

Brief: Is daar nog hoop vir ʼn volkstaat vir Afrikaners?

Die volkstaatgedagte vir Afrikaners bly sluimerend en ontlok die spesifieke vraag of Afrikaners nog enigsins in onafhanklikheid belangstel. Daar is weliswaar ʼn “klein” groepie Afrikaners wat dink en glo sesessie is die enigste oplossing vir oorlewing en bewaring van volksidentiteit. … Lees verder

‘Wes-Kaap moet onafhanklike federale Bruin staat word’

Peter Marais, voormalige Wes-Kaapse premier en oud-burgemeester van Kaapstad, het by die Maynardville-jeugfees in Wynberg, Kaapstad, gesê bruines wil ’n onafhanklike federale Wes-Kaap hê.

Die onderleier van die Bruin Be­lange Beweging (BBB) het aan Media24 gesê die opkoms van bruin … Lees verder

Vryheidsfront het volkstaatidee laat verongeluk

deur Koos Reyneke, Wapadrand, Pretoria

Middel ’93 het generaal Viljoen my versoek om die hele Volkstaatkwessie of eie grondgebied vir Afrikaners, Boere of Boere-Afrikaners, te verkort tot slegs twee beginsels wat hy tydens ‘n beplande eerste en geheime vergadering met … Lees verder

Krimvolkstaat: onwettig maar legitiem…

wingard_johanndeur Johann Wingard

Hierdie week het ons weer gesien hoe die internasionale reg of volkereg deur lande geplooi word om hul eie geopolitieke belange te dien.

Ons het ook waargeneem hoe vinnig Oos-Europa se grense verander het.

Die Krimvolkstaat het … Lees verder

Volkstaat op die Hoëveld – maar is dit nog haalbaar?

Hier is ‘n interessante volstaatkaart wat in 1990 deur die Oranjewerkers gepubliseer is. Die groep van mnr. Cor Ehlers, OASE se voorstelle sedertdien is grootliks op dié kaart gegrond. Die vraag is egter of dit nog hoegenaamd haalbaar is, gegewe … Lees verder

Roodt-onderhoud met ‘De Pers’

Die onderhoud wat dr. Dan Roodt van PRAAG met die gratis koerant De Pers in Nederland gevoer het, is gister onder die opskrif “Nu zijn de blanken zielig” gepubliseer. De Pers beskik oor ongeveer ‘n miljoen lesers in Nederland en Lees verder

Twee meningspeilings, op Beeld en PRAAG

Die belang van internetmeningspeilings by die vorming van die openbare mening word waarskynlik nog nie na waarde geskat nie. Vandag is daar twee meningspeilings, een op Beeld en een op PRAAG waaraan mense behoort deel te neem.

Op Beeld word … Lees verder

Volkstaat en die impak van infrastruktuur

Suid-Afrika stuur op ‘n waterkrisis af weens ‘n te klein begroting om voorsiening vir die dag van môre te maak. Dié vooruitsigte kom kort op die kragkrisis wat deur Eskom se swak beplanning te weeg gebring is.

Met vermoedelik reeds … Lees verder

Orania vat die spoor

Daar is min plattelandse dorpies in die wêreld wat kan spog met al die aandag wat ons eie Orania geniet. Vir byna twintig jaar besoek joernaliste, politici, akademici en talle ander nuuskierige agies van heinde en ver hierdie bedrywige dorpie … Lees verder

Mulder-boek net betyds vir Afrikanervryheidstryd

Skrywer: Pieter Mulder

Titel: Kan Afrikaners toyi-toyi?

Pretoria: Protea-boekhuis

Datum: 2008

ISBN: 978-1-86919-256-3
Prys: R160

Sedert die einde van 2009 heers ’n nuwe gees in die Afrikanerpolitiek. Vele mense het al onlangs opgemerk dat die debat in Afrikaans en onder … Lees verder