Afrikaners voer ‘teleurstellende’ gesprek met Menseregtekommissie oor selfbeskikking

Die Afrikanervolksraad onder voorsitterskap van mnr. Andries Breytenbach het eergister samesprekings met die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor selfbeskikking gevoer. Die Volksraad is in 2011 verkies, met ongeveer 22 000 mense wat aan die stemming deelgeneem het. PRAAG het die volgende verslag Lees verder

Roodt genomineer as VVK-kandidaat

Vir dié wat nog nie weet nie, dr Dan Roodt is genomineer as kandidaat vir aanstaande jaar se volksverkiesing.

Soos almal reeds weet, word daar in Mei 2011 so ‘n volksverkiesing gehou. Die verkiesing word geadministreer deur die VVK (Volksraadverkiesingskommissie … Lees verder