Max vra dat DA Die Stem skrap ter wille van EFF

Die linkse rubriekskrywer Max du Preez het die DA-leier Mmusi Maimane, versoek om die Die Stem uit die volkslied te verwyder omdat die EFF nie daarvan hou nie.

“Jy is in ‘n beter posisie as enige ander Suid-Afrikaanse politikus om … Lees verder

Steve sing Die Stem by Aardklop

Steve Hofmeyr het Vrydagaand Die Stem uit volle bors by Aardklop in Potchefstroom gesing, wat tot luide toejuiging gelei het.

Die waarderende gehoor het hand op die bors saamgesing. Hofmeyr het nie die laaste versreëls gesing nie, maar sy gehoor … Lees verder

EFF wil Die Stem uit nasionale volkslied

Die EFF het ‘n beroep gedoen dat Die Stem uit die nasionale volkslied verwyder word, het RSG berig.

‘n Woordvoerder van die EFF, Mbuyiseni Ndlozi het in ‘n erfenisdag-verklaring gesê dat Nkosi Sikelel’ iAfrika gesing moet word soos dit tydens … Lees verder

Beeld haal betaalmuur af om Afrikaners aan te val

Beeld is klaarblyklik vasberade om die gewese alkoholis en vermaakpersoonlikheid, Elzabé Zietsman se tanende openbare beeld heeltemal te vernietig.

Die koerant het hulle elektroniese betaalmuur afgehaal om aan Zietsman ruimte te gun om ‘n volskaalse aanval teen Afrikaners te loods … Lees verder

Steve oorval deur boodskappe van ondersteuning na Stem

Steve Hofmeyr het Maandag op Facebook gesê hy het gebars van trots toe hy Saterdag spontaan “Die Stem” by Innibos saam met 45 000 Afrikaners gesing het.

Praag het met feesgangers gepraat wat gesê het dit was heerlik om weer … Lees verder

En die vlag was agterstevoor…

Die Suid-Afrikaanse ambassade in Parys het in ‘n verklaring gesê hulle het nie vir Ras Dumisani aan die reëlingskomitee van Vrydag se wedstryd tussen Suid-Afrika en Frankryk aanbeveel nie.

Die ambassade het gesê hulle het ook agtergekom dat die Suid-Afrikaanse … Lees verder

Kosie sukkel vreeslik in Toulouse

{jathumbnail off}

Die ANC se kenwysie, Nkosi Sikelel’ iAfrika, oftewel Kosie Sukkel Vreeslik in Afrika, is ‘n treurige, eentonige tweeslagkinderkransliedjie, waarvan die vertaling ”God seën Afrika” is. Dis met ander woorde ‘n Christelike of godsdienstige liedjie (in die mate waartoe … Lees verder

Springbokke kla oor NSA-lied

Peter de VilliersDie Springbokke het gekla oor hoe swak die Nuwe Suid-Afrikalied voor hul 20-13-nederlaag Vrydagaand teen Frankryk gesing is.

Die afrigter, Peter de Villiers, sê die Franse het hul oorwinning in Toulouse verdien, maar is kwaad vir die gashere oor die … Lees verder

Mzanzi-simbole

Ek stem saam met hom oor beide die vlag en die volkslied, maar nie om dieselfde redes nie. Ten eerste sou ek verkies dat  "Nkosi Sikelel' iAfrika" die ekslusiewe volkslied van die Mzanzi-staat word, aangesien die onheilige huwelik met hierdie

Lees verder

Ek stem saam met hom oor beide die vlag en die volkslied, maar nie om dieselfde redes nie. Ten eerste sou ek verkies dat  "Nkosi Sikelel' iAfrika" die ekslusiewe volkslied van die Mzanzi-staat word, aangesien die onheilige huwelik met hierdie

Lees verder

Nuwe volkslied

Ek het weer 'n broertjie dood aan die nasionale vlag.

Dit het 'n pragtige ontwerp; 'n gulde geleentheid het egter verbygegaan om nasiebou te bevorder indien die huidige rooi baan in die vlag oranje van kleur was.

Indien daar 'n nuwe volkslied … Lees verder

Ek het weer 'n broertjie dood aan die nasionale vlag.

Dit het 'n pragtige ontwerp; 'n gulde geleentheid het egter verbygegaan om nasiebou te bevorder indien die huidige rooi baan in die vlag oranje van kleur was.

Indien daar 'n nuwe volkslied … Lees verder