Alle oorloë begin en eindig in jou denke. Geen oorlog word net deur fisieke kragte bepaal nie. Dink maar aan die nederlae van Amerika in Viëtnam en nou in Siriē. Die groot Amerikaanse oorlogsmasjien se kop was nooit reg vir … Lees verder
Etiket: volksblad
Naspers-subkontrakteur doodgeskiet
’n Subkontrakteur van Naspers is gister in ’n rooftog in ’n parkie in Bloemfontein doodgeskiet.
Die park is naby die kruising van Harry Smith- en Aliwalstraat.
Johannes Rondganger (54) was in sy bakkie besig was om geld te tel voordat … Lees verder
Jonathan Jansen is ’n wolf in skaapsklere, resensie
deur Chris Louw
As Kovsies glo dat hul nuwe rektor, Jonathan Jansen, hom gaan beywer vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan hul universiteit, gaan hulle lelik ontnugter word. Rassetransformasie is Jansen se primêre doelwit. Afrikaans is hoogstens ’n … Lees verder
Brand Rapport! Die Boikot-Naspersbeweging kry momentum
Presies ‘n week gelede het ‘n Boikot-Naspers-groep spontaan op Facebook ontstaan wat binne enkele dae tot meer as 7000 lede toegeneem het. Dit sê iets oor die invloed van sosiale media en die internet dat mense durf om die magtige … Lees verder
Mandeladag: Kritiese oog van Breyten Breytenbach
Seker die mees frustrerende ervaring vir ‘n politieke navorser is om te onthou dat ‘n mens iewers iets gelees het, en dan verseg of mens daardie artikel of berig weer deur die elektroniese soekgereedskap opgespoor kan kry. ‘n Mens word … Lees verder
Brief aan Tim du Plessis van Beeld
Hallo Tim
Ek wou eintlik vanoggend op jou eie koerant se webwerf reageer, maar die kommentaar is gesluit.
Jy skryf: “Ons gaan aanhou berig oor ander groot gebeure.” Dié rubriek is ook by ons in Volksblad geplaas.
Vanoggend gaan koop … Lees verder
Iran se kernplanne sal verkiesing oorleef
SAUK se berg skuld groter as vermoed
Nie net klein onafhanklike produksiehuise kry swaar nie, maar groter spelers in
… Lees verder