VN-konvensie oor volksmoord glo nie terugwerkend

“Vergoeding” en “reparasie” is volgens die Duitse regering nie van toepassing op die geskiedkundige konteks van die volksmoord tussen 1904 en 1908 van die Ovaherero en Nama in Namibië nie.

Dit blyk uit die antwoord van ‘n woordvoerder van die … Lees verder

Swartes wat bejaarde egpaar skiet gevonnis

Die swartes wat ‘n wit bejaarde egpaar wreed vermoor het, is gevonnis.

Hulle is skuldig bevind aan die moord op Chris en Katrien Jooste in Desember 2014.

Die drie van Winterveld het drie jaar gelede die twee wittes in Soshanguve … Lees verder