Sotho’s steel vee en voertuie oor SA grens

LESOTHO 11Die polisie in die Vrystaat het hernude kwellinge uitgespreek oor
oorgrens-misdaad tussen Suid-Afrika en Lesotho.

Dit is veral misdaad soos vee- en voertuigdiefstal wat kommer wek.

Die Vrystaatse polisiekommissaris, generaal Simon Mpembe sê vee- en
voertuigdiefstal duur voort ondanks die … Lees verder

Bodem 5: Die berig

vlamtoring‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Lees eers Bodem 4: Konvooi en alle vorige episodes

Die tweerigtingradio in die Nissan Patrol gee ʼn kug en Daan-Dirk Möller se stem rammel blikkerig daaroor:  “Alle stasies, alle stasies, Charlie Papa, alle drywers, nou, … Lees verder

Bodem 4: Konvooi

vlamtoring

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Lees eers Bodem 2: ‘Noem my Harpoen’

– See more at: http://praag.co.za/?p=20898#sthash.qV2VRUaY.dpuf

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Lees eers Bodem 3: Die recce en alle vorige episodes

Daan-Dirk staar vir ’n oomblik na die kersierooi … Lees verder

Steel Durbanse metropolisie batterye en bande van hul eie voertuie af?

Die Durbanse metropolisie (die stad word nou eThekwini genoem) ondersoek blykbaar hoe batterye en nuwe bande van hul voertuie af “verdwyn”, berig die Witness-koerant.

Die koerant haal ‘n woordvoerder, senior superintendent Eugene Msomi, aan waar hy sê dat ‘n aantal … Lees verder