Zuma sê te veel grond in te min hande

‘n Suikerrietboer in KwaZulu-Natal het in ‘n epos aan president Jacob Zuma gewaarsku dat die land ‘n voedselkrisis sal beleef indien die 12 000 hektaar-plafon ingestel word.

Die e-pos het daarop gewys dat 100 van die land se boere 70% … Lees verder

Die koste van plaasaanvalle

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid (SAKHN) het Dinsdag gewaarsku dat plaasaanvalle voedselsekuriteit bedreig.

Elke plaasaanval se koste aan die land se ekonomie word konserwatief geraam op sowat R1,9 miljoen per jaar.

Die organisasie het in ’n verklaring gesê … Lees verder

Grondhervormingsrealisme verwelkom

Dit is noodsaaklik dat die spanning wat bestaan tussen die ANC se Polokwane-doelwitte vir voedselsekuriteit en die ANC se grondhervormingsdoelwitte, opgelos word.

Dit is teen hierdie agtergrond dat die VF Plus mnr. Gugile Nkwinti, minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, … Lees verder