AgriSA wil moontlik Grondwethof nader oor grondplafonne

AgriSA het alternatiewe benaderings voorgestel om “vinniger en meer volhoubare” herverspreiding van grond te bewerkstellig as wat deur die instel van grondplafonne bereik kan word.

Die voorsitter van AgriSA se landbou-ontwikkelingskomitee, Ernest Pringle sê in ‘n verklaring die konsep van … Lees verder

VN reël droogtekonferensie in Windhoek

Meer as 600 deelnemers word by die eerste Afrika Droogtekonferensie verwag wat vanaf 15 tot 19 Augustus in Windhoek sal plaasvind.

Die konferensie sal ’n tegniese sessie insluit waaraan kenners sal deelneem, gevolg deur ’n hoëvlaksessie waartydens ministers in Afrika … Lees verder

Zim moet graan invoer met hongersnood wat dreig

Die Zimbabwiese regering het begin om graan aan gesinne uit te deel wat getref word deur ‘n ernstige droogte in al die provinsies van die land.

Die VSA wat Famine Early Warning Systems Network (Fewsnet) befonds, het in Mei berig … Lees verder

Boshof-plaasaanval: Verdagtes op vrye voet

Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met ‘n skietvoorval gister waarin ‘n bejaarde boer op sy plaas by Boshof in die Vrystaat gewond is nie.

Die 69-jarige Douglas Pope is gister van agter in die regtersy gewond toe … Lees verder

Verdagtes van Vrede-plaasaanval weer voor

Die saak teen twee swartes wat in die rondgaande hof op Vrede verskyn het weens die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas buite die dorp, sal na verwagting vandag hervat word.

Vrystaatse polisiewoordvoerder Zweli Mohobeleli sê Thabo Motloung … Lees verder

Obama, VN waarsku teen terreur en burgeroorlog

Pres. Barack Obama sê die bomaanval op Somalië se hoofstad is ’n wekroep dat terreurgroepe soos Al-Sjabaab niks anders as verwoesting aan te bied het nie en gestop moet word.

Obama het tydens ’n gesamentlike nuuskonferensie met eerste minister Hailemariam … Lees verder

Voorleggings oor grondonteiening bevraagteken grondwetlikheid

President Jacob Zuma se beloofde onteieningswet wat in Februarie vanjaar in sy staatsrede aangekondig is, word beoog om die beginsel van “gewillige koper, gewillige verkoper” te laat vaar.

Belanghebbendes sal van Dinsdag tot Donderdag voorleggings oor die omstrede onteieningswetsontwerp doen.… Lees verder

Meer as 50 000 nuwe grondeise

Daar is reeds 54 351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, … Lees verder

Grondgryp teen wittes tref Zim opnuut

‘n Nuwe vlaag van grondgryp teen wittes in Zimbabwe dreig. Daar is hernieude druk om wit Zimbabwiërs gewelddadig van hul grond te vervreem, het Sapa berig.

Ten minste 20 wit grondeienaars is die afgelope weke aangesê om hul plase te … Lees verder

Zuma kondig einde van grondeienaarskap aan

Pres. Jacob Zuma het Donderdagaand in sy staatsrede aangedui dat die beginsel van gewillige koper/verkoper van grond betref, binnekort iets van die verlede sal wees.

Hy het ook gesê buitelanders sal verhoed word om grond in Suid-Afrika te besit, alhoewel … Lees verder

Bejaardes in jongste plaasaanval gemartel

‘n Tagtigjarige boer van De Wildt in Noordwes, is die jongste plaasmoordslagoffer wat gemartel is in ‘n aanval deur drie swartes.

‘n Polisiewoordvoerder het Woensdag die aanval bevestig, en gesê hulle ondersoek ‘n saak van roof, aanranding met die doel … Lees verder