Nigeriërs steel koshulp vir kinders

Wetgewers in die noordooste van Nigerië ondersoek nuwe aantygings dat amptenare noodsaaklike voedselhulp gesteel het wat bedoel was vir mense wat van Boko Haram-militante gevlug het.

Die aantygings in die Adamawa-staat fokus op amptenare en handelaars wat daarvan beskuldig word … Lees verder

Bob wil blykbaar sonder VN-voedselkruk

President Robert Mugabe van die bankrot mishoop wat bekend staan as Zimbabwe het na berig word, gesê Afrika is gereed om hom aan die Verenigde Nasies (VN) te onttrek.

Hy het dié ultimatum gerig as daar nie aan sy eis … Lees verder

Nigeriese voedselkrisis laat algar koud

Meer as 20 000 mense is reeds dood en meer as 2,6 miljoen is haweloos gelaat sedert Boko Haram-militante in 2009 met ’n insurgensie teen die Nigeriese ower­hede begin het, het AFP berig.

Ondanks die groot aantal mense wat hierdeur … Lees verder

VSA verhoog noodvoedsel na Ethiopië

Amerika het sy noodvoedselhulp aan Ethiopië met byna US$100 miljard verhoog om een van die ergste droogtes in dekades te bestry.

Volgens die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling (USAID) is die hulp dringend nodig om ’n humanitêre krisis af te … Lees verder

Zim moet graan invoer met hongersnood wat dreig

Die Zimbabwiese regering het begin om graan aan gesinne uit te deel wat getref word deur ‘n ernstige droogte in al die provinsies van die land.

Die VSA wat Famine Early Warning Systems Network (Fewsnet) befonds, het in Mei berig … Lees verder

Miljoen Zimbabwiërs staar honger in die gesig

zimfood‘n Miljoen Zimbabwiërs kan honger ly as die VN se Wêreldvoedselprogram (WFP) ingekort word weens ‘n tekort aan kontant.

Tomson Phiri , woordvoerder van die WVP in Zimbabwe , het gesê die land gaan tans die hoogtepunt van die sogenaamde … Lees verder

Zim staar voedseltekort in die gesig

Ongeveer 2,17 miljoen Zimbabwiërs, of ‘n kwart van dié land se bevolking het voedsel nodig, het die Rooikruis vereniging Donderdag gesê.

In ‘n verklaring het verskeie organisasies van die Rooikruis vir internasionale fondse gepleit om sodoende dringend voedsel aan Zimbabwe … Lees verder