Unilever vir kartel-bedrywighede aangekla

Die Mededingingskommissie wil Unilever beboet met 10 persent van sy jaarlikse omset omdat dit as ‘n kartel-geval uitgewys is.

‘n Kartel is ‘n formele ooreenkoms tussen oligopoliste waarvolgens saamgespan word oor pryse, markaandeel, advertensiekoste, produkontwikkeling, ensovoorts. Ingevolge Suid-Afrikaanse wetgewing is … Lees verder

Prys van basiese mandjie kos met 15% op

Die prys van ‘n basiese mandjie kos het in Mei met meer as 15% gestyg in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar.

Dit blyk uit die jongste Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) se maandelikse kosmandjieprys-verslag.

Die mandjie bestaan uit 22 items, insluitend … Lees verder

Verdagtes van Vrede-plaasaanval weer voor

Die saak teen twee swartes wat in die rondgaande hof op Vrede verskyn het weens die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas buite die dorp, sal na verwagting vandag hervat word.

Vrystaatse polisiewoordvoerder Zweli Mohobeleli sê Thabo Motloung … Lees verder

SA koop hardeware, kos, drank, tabak

Kleinhandelverkope in Suid-Afrika het almal verras, het RSG berig.

Dit het in Februarie met vier persent teenoor die ooreenstemmende tyd verlede jaar toegeneem.

Die syfer is beter as wat verwag is. Kleinhandelverkope het die afgelope twee maande teleurgestel.

Dit het … Lees verder

Meer as 50 000 nuwe grondeise

Daar is reeds 54 351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, … Lees verder

Dalende olieprys maak kos goedkoper

Hoof van Agbiz, John Purchase, sê brandstofpryse sal die landboubedryf beslis raak.

Verbruikers gaan beslis kan asem skep wanneer die brandstofpryse om middernag vanaand met ongeveer 93c vir petrol, en meer as R1 vir diesel, daal.

Dit kom nadat die … Lees verder

Nuwe besems

Niks kan erger as Lawwe Lulu wees nie.

Vir die land se kommersiële landbousektor het ‘n skynbaar nuwe dag aangebreek toe Pres. Jacob Zuma Lulu Xingwana na ‘n ander portefeulje geskuif het, en wyle Dirk du Toit uit sy span … Lees verder