Die gedrag van die Britse ambassadeur, Sir Kim Darroch, wat president Donald Trump van die VSA beledig het, is ‘n klap in die gesig van alle Westerlinge. ‘n Mens hoef nie met alles wat mnr. Trump sê saam te stem … Lees verder
Etiket: Vodacom
Cell C ontstoke oor Vodacom en Neotel se samesmelting
Cell C dreig om die telekommunikasie-beheerliggaam, OKOSA, hof toe te neem oor die samesmelting van Vodacom en Neotel.
Vodacom se teenstanders het die maatskappy se oorname van Neotel fel gekritiseer omdat dit Vodacom onregverdige voordeel sal gee as die land … Lees verder
Telkom-mobiel ‘sal nooit ‘n wins wys nie’
“Telkom-mobiel sal nooit ‘n wins maak nie.” Só sê die portefeuljebestuurder Wayne McCurrie van Momentum Wealth. Hy meen ook dat Telkom nooit sy aandeel in Vodacom moes verkoop het nie.
McCurrie het ‘n rukkie gelede op Business Day TV gesê … Lees verder
Selfoonoproepe en data in SA te duur
Soos ons elders berig het, gaan Okosa (die onafhanklike kommunikasie- en uitsaai-owerheid) binne die volgende ses maande nuwe regulasies ontwikkel en word selfoonmaatskappye intussen gedwing om goedkoper skakeltariewe te hef.
Die buitensporige winste wat mobiele operateurs in Suid-Afrika maak binne … Lees verder
Vodacom, MTN verloor aansoek oor verlaagde selfoontariewe
Die uitsaaiowerheid kan van 1 April af verlaagde interkonneksie-tariewe afdwing.
Vodacom en MTN het hul saak teen Okosa verloor. Die twee selfoonreuse het vroeër ‘n dringende interdik verkry om die reguleerder te probeer verhinder om die nuwe, aansienlik laer tariewe … Lees verder
Okosa verdedig laer seltariewe teen MTN, Vodacom
Selfoonreuse MTN en Vodacom het Okosa hof toe geneem oor die kommunikasiereguleerder se planne om beëindigingstariewe vir selfone te sny.
Die twee mededingers het ‘n dringende interdik gebring om die reguleerder te verhinder om nuwe selfoontariewe in te stel.
Die … Lees verder
‘Zuma het Cosatu ge?gnoreer’
Craven het gesê die aanmerkings is vals en beledigend teenoor die leiers van die vakbond.
… Lees verder