Skok toe Britse joernalis in kinderslagoffer se tas krap

​Die Britse joernalis van Sky News Colin Brazier wat deur ‘n kinderslagoffer van die vliegramp se tas gekrap het, moes om verskoning vra vir sy skokkende gedrag.

Brazier het tydens ‘n regstreekse uitsending in die Oekraïne op die ramptoneel van … Lees verder