Oorskot van slagoffer van MH17 na SA

Die oorskot van die Brit wat dood is in vlug-MH17 wat oor die Oekraïne afgeskiet is, is geïdentifiseer.

Cameron Dalziel, 43, ‘n helikoptervlieënier, het verlede jaar saam met sy gesin na Maleisië verhuis vir werk en het van ‘n vliegtuigopleidingskursus … Lees verder

‘Separatiste kon nie vlug MH17 afskiet nie’

Die Oekraïnse departement van binnelandse sake, het Donderdag die skuld vir die lugramp in sy land dadelik op “pro-Russiese separatiste” gepak en gesê Vlug MH17 is met ’n lugafweermissiel neergeskiet.

Volgens die jongste inligting was daar 298 mense aan boord. … Lees verder