Laseropspoorder by vloot gesteel

Die minister van verdediging en militêre veterane, me. Lindiwe Sisulu, het erken dat ‘n laser-opspoorder van die fregat, Amatola, gesteel is. Sy het dit erken in antwoord op ‘n amptelike vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die … Lees verder

Vegvliegtuie, duikbote, fregatte vergaar stof

David Maynier, DA-LP, sê “die weermag word van sy operasionale vermoë gestroop” en het die toestand as “skandalig” beskryf.

Hy het dié opmerkings tydens ’n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee oor verdediging gemaak.

Volgens die departement van verdeiging se strategiese … Lees verder