Bruin student wat ‘kaffermeit’ pos nie ‘uitgesonder’ nie

By die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) is net ‘n ligte fladdering opgemerk toe student van die Wellington-kampus per ongeluk stempos op WhatsApp uitgestuur het na haar klasgroep wat bedoel was vir ‘n private gesprek.

In die stempos, gestuur … Lees verder

Rusland bekragtig wet teen vloek

’n Russiese wet wat vloekwoorde in rolprente, teaterstukke, die media en kunste verbied, is Dinsdag bekragtig.

Die wet is deel van veldtog deur die Kremlin om tradisionele waardes te herstel en vuil taal te bekamp.

Die wetgewing, wat in Mei … Lees verder

Vrydaggesprek met Hans, die Vloeker

vloeker

deur Thys Human

Doer in Stalinbos is daar ‘n bekende aktivis oor veral godsdienssake met die naam Hans Pietersen. Hy het veral bekend verwerf toe hy aksies teen godsdiensonderrig by skole oorgeneem het ná George Claassen skielik en vinnig die … Lees verder

Dianne se gekruide parlementêre taal

Dat politici nie op hul monde geval is nie, is nie ‘n geheim nie.

Trouens, die Britse lords het gemeen hulle is sulke ysters as kommunikators dat hulle nie nodig het om kundiges met verkiesingsveldtogte te gebruik nie. Toe doen … Lees verder