‘n Paar wenke om Praag-bestuurders veilig te hou as ‘n swaar bui uitsak:
Verminder spoed! Pas spoed en volgafstand aan. Dit moet minstens ses sekondes van die motor voor wees. Maak seker die volgafstand is groot genoeg om gemaklik tot … Lees verder
‘n Paar wenke om Praag-bestuurders veilig te hou as ‘n swaar bui uitsak:
Verminder spoed! Pas spoed en volgafstand aan. Dit moet minstens ses sekondes van die motor voor wees. Maak seker die volgafstand is groot genoeg om gemaklik tot … Lees verder
Rampbestuurspanne in Kaapstad is op hoë gereedheidsgrondslag te midde van gure weer wat van vandag af verwag word.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê dit is die eerste van ‘n reeks kouefronte wat die week oor die Skiereiland sal beweeg.
Swaar reën, … Lees verder
Vloede wat veroorsaak is deur onafgebroke swaar reën het wydverspreide ontwrigting in die Chinese hoofstad, Beijing, veroorsaak.
Dit het tot gevol gehad dat honderde vlugte gekanselleer is en sommige moltreinstasies gesluit moes word.
Beijing se humiede somermaande word dikwels deur … Lees verder
Frankryk en Duitsland gaan gebuk onder oorstromings en riviere wat hul walle oorstroom, het Reuters berig.
Sentraal-Europa ly al die afgelope week onder hael, sterk winde en deurdringende reën.
Die suide van Duitsland en Sentraal-Frankryk is die jongste gebiede wat … Lees verder
Drie mense is dood toe ’n aardbewing wat 8.3 op die Richter-skaal gemeet het, neffens die kus van Chili aangeteken is.
Geboue in die hoofstad Santiago het geruk en tsoenami-waarskuwings is uitgereik aan Chili, Peru, Frans-Polinesië en die Amerikaanse deelstaat … Lees verder
Die Nasionale Rampbestuursentrum is steeds op ‘n gereedheidsgrondslag nadat swaar reëns die afgelope weke tot groot vloedskade en oorstomings gelei het.
Die meeste damme is die noordooste van die land is 100% vol.
Rampbestuur sal gereed staan bly totdat die … Lees verder
Die departement van waterwese het gemeenskappe wat aan die oewer van die Vaalrivier woon, of wat bote daar vasmeer, gewaarsku om bedag te wees op moontlike oorstromings, het RSG berig.
Die rivier oorstroom byna sy walle. ‘n Taakspan van die … Lees verder
Die Nasionale Weermag is op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas om hulp te verleen in vloedgeteisterde gebiede van Suid-Afrika.
Die departement van Samewerkende Regering het bevestig dat die Weermag gereed is om in noodgebiede te ontplooi.
Die departement sê die nasionale Rampbestuursentrum … Lees verder
Die N1-snelweg tussen Laingsburg en Prince Albert in die Wes-Kaap is heropen na oorstromings in die gebied.
Die plaaslike Wilgerhoutrivier het vroeër oor sy walle gestoot, wat die sluiting van die N1 genoodsaak het en ‘n swaar las op die … Lees verder
Agri Wes-Kaap meen die vloedskade in die provinsie kan miljoene rande beloop.
Carl Opperman, bestuurshoof, sê hulle is besig om met boere te praat oor die skade wat op die onderskeie plase aangerig is, berig RSG.
Hy sê sommige boere … Lees verder
Die stad Kaapstad het gerugte dat die wal van die Steenbrasdam naby Gordonsbaai ‘n kraak in het, as onverantwoordelik beskryf.
Volgens Farouk Robertson van die stad se Water en Sanitasie-afdeling word die gerugte op sosiale netwerke versprei.
Hy sê die … Lees verder