VSA, Rusland sê terreurorganisasie nie betrokke by jongste lugramp nie

Amerikaanse intelligensie-owerhede sê daar is nog geen regstreekse bewyse dat daar terreur betrokke was by ‘n Russiese vliegtuig wat in Egipte se Sinai-skiereiland neergestort het nie.

Die Russiese lugdiens sê dat eksterne faktore moontlik Saterdag se ongeluk veroorsaak het, waarin … Lees verder

Burgerlugvaartowerheid weier toegang tot ambulansvlug-opnames

Die Bestuurshoof van die Prosperity Groep en van E-Med Rescue 24 Namibië, Bertus Struwig sê hulle sal voortgaan met hulle stryd om toegang te kry tot die vlugopnames van die ambulansvlug wat verlede naweek verongeluk het.

Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid het … Lees verder

Wrakstukke van Indoniese vliegtuig opgemerk

Wrakstukke is Maandag vanuit ’n Indonesiese soek- en reddingsvliegtuig in die Papoea-provinsie opgemerk wat vermoedelik dié is van ’n vliegtuig met 54 mense aan boord wat vroeër neergestort het, het Reuters berig.

Trigana Air Service se ATR 42-300-vliegtuig het Sondag … Lees verder

Vlieënier van Alpe-rampvlug ‘uitgesluit’

Een van die twee vlieëniers op die gedoemde vlug wat in die Alpe verongeluk het, was uitgesluit uit die kajuit voor die vliegtuig met 150 mense neergestort het, het ‘n bron na aan die ondersoek Donderdag aan AFP gesê.

Kajuitopnames … Lees verder

Oekraïnse vliegtuig stort neer in Sahara

‘n Vliegtuig van die Oekraïne met sewe mense aan boord het in die Sahara-woestyn in Algerië neergestort, het die Algerynse staatsmedia (APS) berig.

Die Antonov 12-vragvliegtuig, wat onderweg was na Ekwatoriaal-Guinee vanaf Glasgow in Skotland, het omstreeks 02:00 Saterdagoggend naby … Lees verder