Raaisel verdiep oor vlugbeamptes op EgyptAir-rampvliegtuig

Drie vlugsekuriteitsbeamptes was onder die 66 mense aan boord EgyptAir vlug MS804 wat neergestort in die Middellandse See vroeg Donderdag, het owerhede gesê.

Frankryk se vervoerhoof Alain Vidalies het aan verslaggewers gesê dat dit nie “te veel” sekuriteitsbeamptes op so … Lees verder

Elektriese fout lei glo tot AirAsia-vliegramp

‘n Elektriese fout en die bemanning se onvermoë om die vliegtuig te beheer, het tot die val van die AirAsia A320 verlede jaar in die See van Java gelei waarin 162 mense dood is.

Die ongelukverslag is Dinsdag bekend gemaak.… Lees verder

Krygkor, lugmag verduidelik Zuma-straler

Die hoofbestuurder van Krygkor sê die gebruik van kommersiële vlugte dra risiko’s en die land se leiers moet beveilig word.

Krygkor en die lugmag het die media Dinsdagoggend toegespreek oor die beplande aankoop van ‘n nuwe straler vir president Jacob … Lees verder

Wrakstukke moontlik van verdwene MH370

‘n Ondersoekspan van Maleisië is na die ooskus van Afrika gestuur om vas te stel of wrakstukke wat naby die eiland Reunion gevind is moontlik dié van die vermiste Vlug MH370 is.

Maleisië het Woensdag gesê die span van ondersoekbeamptes … Lees verder

MH17 in die doofpot

Enkele maanden na het neerhalen van Malaysia Airlines vlucht 17 boven oost-Oekraïne op 17 juli vorig jaar publiceerde journalist Joost Niemöller zijn eerste bevindingen in een boek, ‘MH17—de Doofpotdeal’. Het is in oktober verschenen bij Van Praag in Amsterdam, met … Lees verder

AirAsia se vlugopnemer gevind

Duikers het Maandag die vlugdataopnemer van die AirAsia-vliegtuig wat op 28 Desember 2014 met 162 persone aan boord in Indonesië neergestort het, opgespoor.

Die vliegtuig, wat meer as twee weke gelede in die Javaanse See gestort het, se vlugopnemer na … Lees verder

Hewige gevegte sper MH17-ongelukstoneel af

Maleisië probeer ‘n skietstilstand tussen pro-Russiese seperatiste en die Oekraïense regering bemiddel in die gebied waar ‘n Maleisiese passasiersvliegtuig op 17 Julie afgeskiet is, het RSG berig.

Die hoof van die Maleisiese ondersoekspan sê hulle wil verseker dat die oorskot … Lees verder

NAVO-lande onttrek personeel uit Libië

In Libië is meer as 97 mense dood en 400 beseer in wekelange gevegte, maar die dodetal mag aansienlik hoër wees.

Die konflik wat twee weke gelede dramaties toegeneem het, gaan tans om beheer oor die Tripoli internasionale lughawe waar … Lees verder

MH17: 154 Nederlanders aan boord

Een Maleisisch vliegtuig dat van Schiphol was vertrokken met zeker 154 Nederlanders aan boord, is donderdag neergestort op Oekraïens grondgebied. Alle 298 inzittenden zijn omgekomen. Het toestel is volgens de VS neergeschoten.

Het toestel van Malaysia Airlines, een Boeing 777 … Lees verder

Suid-Afrika ontken dat enige van sy burgers op Maleisiese vlug was

Die Suid-Afrikaanse departement van internasionale betrekkinge ontken dat enige passassiers met Suid-Afrikaanse paspoorte op die noodlottige vlug van die Maleisiese lugdiens was. Volgens die departement het “twee van die mans op die vlug bande met Suid-Afrika, maar het met buitelandse … Lees verder

Gebrekkige opleiding kon vliegramp veroorsaak het

Die Burgerlike lugvaartowerheid sê die militêre vliegongeluk in Mpumalanga, waarin drie mense omgekom het, is moontlik veroorsaak gebrekkige vliegopleiding vir spesifieke weerstoestande.

Die Cessna-vliegtuig was van Sabi Sabi na Lydenburg onderweg toe dit in die Misty Mountain-gebied neergestort het.

Die … Lees verder

Vliegramp deur ‘slegte weer’ veroorsaak

Ethiopian Airlines sê in ‘n mediaverklaring die rampvlug ET 409 onderweg na Addis Abeba het om 02:35 van Beiroet se internasionale lughawe vertrek. Die vliegtuig het kort daarna kontak met Libanese lugverkeersbeheerders verloor en in slegte weertoestande sowat 3,5 km … Lees verder