Skrywer jaag Eugene de Kock by boekbespreking uit

‘n Engelse skrywer, Lauren Beukes het Eugene de Kock uit ‘n skrywersvergadering gejaag waar hy opgedaag het om te verneem of sy boek op ‘n pryskortlys aangekondig sal word.

Die biografie, wat Anemari Jansen in samewerking met De Kock geskryf … Lees verder

ANC-SAKP-bewind vervolg veiligheidspolisie uit NP-dae

Terwyl die ANC en Suid-Afrikaanse Kommunisteparty self duisende misdade gepleeg het, waaronder internasionale terreur, het die nasionale vervolgingsgesag so pas aangekondig dat die veiligheidspolisie van Soweto van “moord” op ‘n ANC-vroueterroris, Nokuthula Simelane, aangekla gaan word. Simelane was glo lid … Lees verder

Eugene de Kock kry parool, CDL sit

Voormalige Vlakplaas bevelvoerder Eugene de Kock sal op parool vrygelaat word, het die minister van justisie, Michael Masutha Vrydag gesê.

Die voormalige polisiekolonel, ook bekend as “Prime Evil” is deur die ANC geloof toe hy ander oud-lede daarvan beskuldig het … Lees verder

Parool vir De Kock, Derby-Lewis afgewag

Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, sal na verwagting vanoggend aankondig of die voormalige bevelvoerder van Vlakplaas, Eugene de Kock, op parool vrygelaat gaan word.

De Kock het die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria in Mei genader oor … Lees verder

Minister moet besluit oor Eugene de Kock

Die Noord Gautengse Hooggeregshof het beslis dat die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha moet besluit of die voormalige bevelvoerder van die polisie se Vlakplaas-eenheid, op parool vrygelaat sal word.

Regter Thokozile Masipa het beslis dat die minister … Lees verder

Piet Croucamp is ‘n rokjagter en ‘vrouehater’

“Piet Croucamp is ‘n absoluut laakbare persoon. Hy het die beginsels van ‘n mannetjieskat. Hy is slordig. Hy ruik nie altyd baie vars nie en is onnet op sy persoon. Hy is ook ‘n rokjagter wat sy vrou met baie … Lees verder