Steve Hofmeyr se hofsaak in die Stellenbosse Landdroshof word aanvanklik in dié potgooi bespreek, waarna nog ‘n hofsaak, dié van die staatspatoloog dr. James Blair Mwesigwa, aan die beurt kom. Mwesigwa het naamlik liggaamsdele van ‘n lyk onder sy beheer … Lees verder
Etiket: vlag
Swart Britse LP skree rassisme oor vlag van industriële steenkool rewolusie
‘n Swart Britse Arbeiders-LP het “rassisme” geskree oor ‘n vlag wat deur ‘n jong skoolmeisie ontwerp is, om die Black Country-dag te gedenk. Die swart politikus kon nie die kans laat verbygaan om haar slagofferskap op iets te projekteer met … Lees verder
Skokbedanking van Nieu-Seelandse premier dalk oor vlag
In Nieu-Seeland het die Joodse eerste minister, John Key, onverwags bedank. Hy is voorheen geloof vir die wyse waarop hy die land se ekonomie weer op dreef gekry het.
Sy vrou het hom glo gedwing sê hy, maar dié wolhaarstorie … Lees verder
Onderbroekvlag by elke skool kos R34 miljoen
Die ANC-bewind gaan 22 193 landsvlae by elke skool laat aanbring teen ‘n koste van R34 miljoen. Skoolkinders gaan ook gedwing word om Nkosi Sikelel’ iAfrika te sing en om “patriotiese gevoelens” teenoor die ANC te ontwikkel.
Dit het verlede
… Lees verderEn die vlag was agterstevoor…
Die Suid-Afrikaanse ambassade in Parys het in ‘n verklaring gesê hulle het nie vir Ras Dumisani aan die reëlingskomitee van Vrydag se wedstryd tussen Suid-Afrika en Frankryk aanbeveel nie.
Die ambassade het gesê hulle het ook agtergekom dat die Suid-Afrikaanse … Lees verder