Dan Roodt: Afrikaner en Hollander: Dis tyd dat ons mekaar vind

Elke Afrikaner is trots op Jan van Riebeeck. Toe Zuma iets neerhalends oor ons volksvader sê, het daar spontaan op sosiale media die slagspreuk “Je suis Jan”, verskyn, tesame met ou randnote waarop sy afbeelding trots gepryk het. Die ou … Lees verder

Steve Hofmeyr: Waarskuwings uit Afrika: as jy ‘n minderheid word in jou eie land

Wat kan mens doen met net 48 uur in Europa? Met ander woorde, geen tyd vir inkopies nie – wat fataal is as jy jou onderklere vergeet het. Maar ware diplomatieke betrekkinge beteken ‘n vriendelike Vlaamse staatsman pak sy noodreistassie … Lees verder

Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika

In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. … Lees verder

Koppestamp van ideologie en nasionalisme

Uit die opskrif sou maklik afgelei kon word hierdie kommentaar handel oor Suid-Afrika. Dit is egter België wat aan die bod kom.

België sukkel steeds om ‘n regering te vorm, lank nadat die Belge verkiesing gehou het. Die party wat … Lees verder

Wallonië word gesog by Franse

Enkele dae voor die Belgiese algemene verkiesing het ‘n peiling aan die lig gebring dat 66 persent van die Franse Wallonië by Frankryk wil inlyf, sou België ná die komende verkiesing uitmekaar spat. De Standaard haal syfers van ‘n peiling … Lees verder

Einde van België?

Liberale aan weerskante van die taalverdeling word geblameer vir die jongste krisis van die Belgiese regering. Die Belgiese premier, Ywes Leterne, van die Vlaamse Christen-demokratiese Party (CD & V), het sy regering se bedanking by koning Albert II aangebied.

Die … Lees verder

Ander standaarde

“Nog te dikwels straal die owerheid ‘n negatiewe beeld uit as werkgewer en as diensteverskaffer. Dit blyk uit ‘n klompie algemene vooroordele oor owerheidsadministrasies wat bestaan. Dit sluit in ondoeltreffendheid en die voorskrifte is so oorheersend dat verandering teengewerk word.”… Lees verder