Trump kondig die einde van nasiebou aan

Die Amerikaanse Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump het in ‘n belangrike beleidstoespraak die einde van “nasiebou” aangekondig.

“As ek president word, sal die era van nasiebou tot ‘n baie vinnige en beslissende einde gebring word,” het Trump beloof het bygevoeg dat … Lees verder

Byna 200 000 Zimbabwiese verblyfaansoeke goedgekeur

Die Suid-Afrikaanse regering het Dinsdag gesê hulle sal die uitreiking van werk- en studiepermitte vir 200.000 Zimbabwiërs wat aansoek gedoen het om verblyf teen die einde van volgende maand voltooi.

Die Minister van Binnelandse Sake Malusi Gigaba het Maandag gesê … Lees verder

Twis tussen Rusland en SA oor visums

‘n Diplomatieke onderonsie dreig tussen Suid-Afrika en Rusland oor visums.

‘n Besluit deur Moskou om nie visum-vereistes vir Suid-Afrikaners te verslap nie, het glo gelei tot die verskil.

Suid-Afrikaanse sakelui is ontevrede dat Suid-Afrika nie ingesluit word by BRICS-lande nie, … Lees verder

Minister kap korrupte geboorteregistrasie

Die Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het sekere kerkleiers en oneerlike tradisionele stamhoofde daarvan beskuldig dat hulle met korrupte staatsamptenare saamwerk om Suid-Afrikaanse geboortes te registreer vir mense wat nie hier gebore is nie.

Aansoeke vir geboortesertifikate het aansienlik … Lees verder

Buitelanders ‘kuier te lank’ op hul SA visums

In die eerste kwartaal het127 656 buitelanders wat oor ons grense gekom het “te lank op hul visums gekuier”. Blykbaar is boetes ook “ondoeltreffend” as ‘n “afskrikmiddel” om buitelanders te oorreed om die land te verlaat, aldus die adjunkminister van … Lees verder

In die eerste kwartaal het127 656 buitelanders wat oor ons grense gekom het “te lank op hul visums gekuier”. Blykbaar is boetes ook “ondoeltreffend” as ‘n “afskrikmiddel” om buitelanders te oorreed om die land te verlaat, aldus die adjunkminister van … Lees verder

Gigaba kondig nuwe verblyfregulasies aan

Die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het gesê diegene wat meen dat die wysigings aan immigrasieregulasies ongrondwetlik is, moet dit na die hof neem.

Gigaba het belangrike wysigings rakende buitelanders se verblyfvoorwaardes in Suid-Afrika bekend gemaak.

Die maatreëls sluit … Lees verder