Kommer heers oor Wits se toekoms

Kommer heers oor die toekoms van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) nadat nóg senior personeellede te midde van herstrukturering bedank het.

Die oudste universiteit in Johannesburg was onlangse in die nuus weens voorvalle van seksuele teistering wat gelei het Lees verder