Die Europese Unie probeer nou sy begroting van 1,8 triljoen euro goedkeur, maar met die politieke slenter daarin opgesluit dat lidstate ‘n minimum aantal vlugtelinge moet aanvaar. Net Pole en Hongarye weier om daardie voorwaarde te aanvaar en word nou … Lees verder
Etiket: Viktor Orban
Leon Lemmer: Madeleine Albright se wanprestasie in Kosovo
Madeleine Albright (gebore in 1937) is die eerste vrou wat as Amerikaanse minister van buitelandse sake – “State Department” genoem – gedien het (1997-2001). Sy is deur Bill Clinton aangestel nadat sy die Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies was … Lees verder
Trump nooi Hongarye se anti-immigrasieleier na Washington
Die gewilde leier van Hongarye wat deur die hoofstroommedia in Engeland en Europa as “verregs” uitgekryt word, is deur Donald Trump na Washington genooi. Viktor Orbán word veral buite sy land gehoon omdat hy ‘n heining opgerig het om migrante … Lees verder
Turkse tandartse en die val van Europa
In Europa is dinge aan die gons. Seker geen mens gesels nie iewers oor die migrantekrisis wat besig is om Europa te oorspoel nie, en soos die Nasionale Partyregering van oudsher, is Europeers diep verdeeld oor die plan van aanpak. … Lees verder