Dr Anthea Jeffery se aanvanklike werk The People’s War (2009) is waarskynlik deur min mense gelees (676 bladsye), alhoewel dit van groot belang is vir die verstaan van ons politieke situasie. In 2019 het sy ‘n verkorte uitgawe daarvan die … Lees verder
Etiket: Viëtnam
Karel Combrinck: Voete van klei
Dit voel soos gister dat Colin Powell die buisie met ‘n monster van Irak se “wapen van massavernietiging ” aan die wêreld vertoon het. Hierdie foefie was ‘n genoegsame voorwendsel vir ‘n Amerikaanse militêre inval in Irak. Soos ons almal … Lees verder
VK wil onwettige dierehandel in Ooste sluit
Vietnam en sy buurstate moet onwettige markte waar wildprodukte verkoop word, sluit en die stryd teen die onwettige handel in ivoor, renosterhoring en dele van tiere verskerp, het Britse omgewingsbewaarders Donderdag gesê.
Die beroep is tydens ‘n konferensie oor onwettige … Lees verder
China suur oor ontplooiing na Spratly-eilande
Viëtnam het verskeie van sy eilande gefortifiseer in die Suid-China See wat die bron van ernstige dispute tussen China en die VSA is.
Nuwe mobiele vuurpyllanseerders is glo na die eilande ontplooi, maar Viëtnam se minister van buitelandse sake sê … Lees verder
Vietnam se premier bedank na Kongres swaai
Viëtnam se eerste minister, Nguyen Tan Dung, het Woensdag ná tien jaar in die amp, uitgetree.
Dung se houding teenoor China het hom waarskynlik sy pos gekos in dié eenpartystaat. Hy was besig om te pro-Amerikaans op te tree na … Lees verder
Trump losvoor ten spyte van McCain-opmerkings
Die miljardêr Donald Trump, wat hom as presidentskandidaat vir die Republikeinse party in die 2016 Amerikaanse presidentsverkiesing beskikbaar gestel het, het byna twee keer die ondersteuning van sy naaste teenstander.
Alhoewel sy onlangse uitlatings hom die argwaan van baie van … Lees verder
Om stropers dood te skiet ‘skep probleme’
Suid-Afrika se stryd teen renosterstropery kan net gewen word met ‘n politieke oplossing waarby buurstate en Asiese lande betrek word.
Professor Moses Montesh van die department Polisiepraktyk aan Unisa het dié boodskap oorgedra aan afgevaardigdes by ‘n byeenkoms van die … Lees verder