Afriforum kanselleer fees glo weens ‘regses’

Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het Woensdagoggend aangekondig dat hulle nie dié jaar die gratis AfriForum-fees by die Voortrekkermonument gaan aanbied nie.

Kallie Kriel, hoof uitvoerende beampte van AfriForum, het aan Centurion Rekord bevestig dat die konsert na agt jaar gekanselleer is.… Lees verder

NSA-vlag verbrand voor Stockholm-ambassade

Die Nuwe Suid-Afrika-vlag is gister voor die SA ambassade in die Sweedse hoofstad verbrand tydens ‘n betoging teen die volksmoord op Afrikanerboere in Suid-Afrika.

‘n Regse, pro-blanke groep bekend as die Sweedse Weerstandsbeweging het die betoging georganiseer. Ongeveer ‘n honderd … Lees verder