Video: Terroriste-aanvalle in Parys dood 128 en beseer 99 mense

Hierdie verslag deur ‘n Franse TV-kanaal (met Afrikaanse onderskrifte) beskryf die verskrikking wat laasnag in die hoofstad Parys beleef is toe 8 terroriste onder andere ‘n teater, ‘n restaurant, ‘n kroeg, maar ook die nasionale sokkerstadium, Stade de France, aangeval … Lees verder

Polisiebrutaliteit skok wit Suid-Afrikaners opnuut

Die minister van Polisie, Nathi Nhleko het onthul dat meer as eenduisend-eenhonderd polisielede tussen April en Junie vanjaar alleen, van wangedrag aangekla is, het RSG berig.

Dit is gemiddeld 350 polisielede per maand wat aangekla is. Die minister het die … Lees verder

DA en ANC stem vir baie strenger regstellende aksie, SEB

Adv. Aton Alberts van die Vryheidsfront verduidelik hoe die DA “die minderhede verraai” het en die aandeelhoudingsvereiste vir “SEB-punte” van 25% tot 40% opgestoot het. Die party ondersteun nou openlik ANC-beleid oor regstellende aksie deur in die parlement en in … Lees verder